ATKV Logo  
..terug na vorige bladsy
   
   

ABBA Projek

Die ABBA Projek van die ATKV behels die Uitkoms versorging vir Intellektueel Gestremdes.


Uitkoms Uitreik is elke Dinsdag in Eersterust - Good Hope Centre. Lekkergoedjies met broodjies en koeldrank word saamgeneem waar daar vir 'n halfuur saamgesing, storie vertel word en in klein groepies saam kuier.

'n Leesprojek skop af vanaf 15 Mei 2012 vir graad 2-5. Daar is groot behoefte aan leesboeke vir die ouderdoms groepe. Enige skenkings van Afrikaans leesboeke is baie welkom.


Vir enige inligting rondom hierdie projek, kan u gerus vir Willem van der Ryst kontak by willemvdryst@gmail.com