Laerskool Doornpoort

Laerskool Doornpoort het sy deure oopgemaak in Januarie 2011 nadat dit in rekordyd opgerig is gedurende Desember 2010. Die skool bestaan tans huidiglik uit sowat 20 tydelike klaskamers met 63 leerder

Die ATKV Noord van die Berg tak het dit goedgedink om die skool met die oprigting te help tov bome, gras en sportvelde. Die Gr7 leerders van Laerskool Die Poort het ook kom hand bysit met die plant van bome.

Vir enige verdere inligting, skakel gerus vir Lana by 0832303985   Vir meer inligting oor projek...