Die Noord van die Berg netwerk..

Die ATKV - Noord van die Berg se krag kom van die ondersteuning van sy lede en besighede wat betrokke is by sy onwikkeling en groei. Daar is verkeie maniere om betrokke te raak en die eerste stap is om te registreer as jy nog nie is nie. Hier is van die netwerk:

SA Gateway
SA Gateway is jou oplossing vir enige Internet en ISP behoeftes. Ons verskaf internet en doen ook 'WEb-Hosting'.

Besoek SA Gateway gerus hier..


Takenaki (Funksie Lokaal)
Die pragtige en goed uitgeruste lokaal prag met groot grasperk en kuier areas. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Besoek Takenaki gerus hier..


Marius Web Werf Ontwikkeling
Kontak my gerus vir beide 'n statiese of dinamiese web oplossing vir jou besigheid.


Kontak Marius gerus hier..