Vennote in kontak

Hier het ATKV Noord van die berg lidmate die geleentheid om hulle ervarings en foto's van geleenthede met mekaar te deel. Jou sessie moet aktief wees om jou terugvoer te verander of om ander mense se boodskappe te rapporteer vir misbruik.

*Alles wat hier gesÍ word is die opinie van die individu en ATKV vat geen verantwoordelikheid daarvoor nie.

Lid(marius_vrstr) Nuwe Web
2008-02-13  
Die nuwe web-blad is hier!

Wil net almal uitnooi om deel te raak van die web-blad en ATKV - Noord van die berg! Registreer verniet en dan kan jy kan ook terugvoer en voorstelle gee. Beste wense, Marius (Web master)